Ek moes die stelsel waarmee ek my artikels uitstuur, opgradeer, en toe het die verstellings op my verander webwerf verander, sodat die hele artikel nie gestuur het nie. Ek stuur dit nou weer. Jammer daaroor. Ek wonder partykeer of ons mooi verstaan wat dit beteken om...
Lees Tit 1:1-5 Ons is bevoorreg om vanoggend nuwe kerkraadslede te bevestig in hulle ampte. Ons is die Here innig dankbaar dat Hy julle gelei het om julle beskikbaar te stel vir die kerkraad. Ek glo party van julle het dit met vrees en bewing gedoen, omdat jy van...
Ons lewe in ’n tyd waarin die Evangelie soos nog nooit tevore in die geskiedenis nie, beskikbaar is vir mense. Die Bybel is die top boekverkoper sedert die uitvinding van die boekdrukkuns. Trouens, ek dink in die meeste van ons huise is daar ’n hele paar Bybels. En...
Ons ken almal die gelykenis van die verlore seun (Luk 15:11-32); van die seun wat alles gehad het, maar sy rug op sy pa gedraai het en agter plesier aan die wêreld in is. Dis natuurlik die verhaal van Israel. Israel, wat van die begin af met teerheid en liefde deur...
Kyk ’n bietjie wat staan in vers 5-6a: Jesus kon nie ’n enkele kragtige daad in Nasaret verrig nie, en was verbaas oor hulle ongeloof. Ek wonder in hoe ’n mate ons eie kleingeloof, of gebrek aan geloof, God se werk in ons lewe en wêreld aan bande lê? Maar dit net so...