Lees die Bybel saam met my

My boek Lees die Bybel saam met my (Deel 1) is nou te koop. Dit bevat 366 dagstukkies uit my rubriek “Hoofstuk van die dag” op my webblad. Dit is (hopelik) slegs deel 1 van 3.
Die boek kos R200 (koerierkoste uitgesluit) en jy kan dit by my bestel by jaco@bybelkoerant.co.za