Preke

My nuutste preke

Joh 14:23  Smag jy na God se teenwoordigheid?

Dis ’n vreemde gesprek van Jesus, nie waar nie? Jesus wat sê Hy gaan weg, maar tog bly Hy by ons, sy dissipels; Hy is in die Vader en in ons en ons in Hom. Hy sê Hy laat ons nie as weeskinders agter as Hy hemel toe gaan nie, want Hy stuur...

read more

Joh 8:1-11 Jesus, jy en ander mense

NB: Ek kon nie die preek self opneem nie. Hierdie is die gemeente se opname. Die vooraf-sake duur ongeveer 18 minuite, so luister gerus na die orrelspel, en kyk/luister  van 18 minute af na die preek. Kindertyd Op ’n dag was...

read more

Joh 6:56,57  NAGMAAL, SODAT ONS KAN LEWE!

Die lewe. Daarvan het die nagmaal ons vanoggend vertel. Die Here Jesus sê: “Soos die lewende Vader My gestuur het, en Ek deur Hom lewe, so sal hy wat My eet, ook deur My lewe” (v 57). As jy wil lewe, dan moet jy die Here eet. Dit sê ons...

read more

Joh 4:1-30 Jesus kan ook jóú dors les

Lewende water Hierdie gedeelte gee ons ’n kykie in Jesus se lewe, weg van die gedrang van die skares wat Hom so dikwels toegepak het. Jesus is by Sigar, ’n Samaritaanse dorp. Dis die warmste deel van die dag. Hy is dors, en Hy rus by ’n...

read more

Joh 1:14 en 16 Die Woord het mens geword

Die evangelie, die goeie nuus wat die Bybel aan ons oordra, is dat God met ons praat en wil praat. Van die begin af was dit so, en reg deur die Bybel hoor ons dit telkens: God is ’n sprekende God. God praat, want Hy is nie in Homself...

read more

Psalm 103 Die Here is vol liefde en ontferming

Ons is natuurlik nie almal op dieselfde plek in die lewe vanmiddag nie. Dalk is jy ook waar Dawid is; is jy net eenvoudig oorweldig deur die wonder van God se liefde en genade vir jou. En wil jy God saam met Dawid (vs 1,2) loof en prys oor...

read more

Views: 176