
Soos ek dit sien

Hoe moet ek dit verstaan? 24
Die Uitverkiesing Die UitverkiesingWanneer ’n mens oor die uitverkiesing begin praat, is dit dikwels asof mense ’n vaalte oor die oë kry. Party sê openlik hulle wil nie daaroor praat nie, want dit maak hulle onseker of selfs bang. Hoe weet jy jy is uitverkies? Hoe...

Hoe moet ons dit verstaan? 23
Ons sal oor die wêreld en die engele oordeel In 1 Korintiërs 6:2-3 sê Paulus: “Weet julle nie dat die heiliges die wêreld sal oordeel nie? … Weet julle nie dat ons selfs engele sal oordeel nie?” Die onmiddellike konteks van Paulus se woorde is die volgende: Paulus...

Hoe moet ek dit verstaan? 22
God wou Moses doodmaak En op pad, by die oornagplek, het die HERE hom teëgekom en hom probeer doodmaak. Toe neem Sippora 'n vuursteen, besny haar seun en raak sy voete daarmee aan en sê: 'Jy is vir my 'n bloedbruidegom.' Toe het Hy hom met rus gelaat.Eks 4:24-26...

Drome – Waaroor droom jy?
Iemand wat aan Christus behoort, is ’n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom. Dit alles is die werk van God. 2 Kor 5:17-18a Ek onthou hoe ek in my kinderdae baie keer gedroom het oor as ek eendag groot is. Dan gaan ek dít doen en dát bereik. Ek gaan ’n...

Hoe moet ek dit verstaan? 21
Kry wat jou hart begeer (Psalm 37:4) Psalm 37:4 is nie ’n blinde belofte dat God enige begeerte van jou hart sal vervul as jy net genoeg bid of goed genoeg glo nie. Dit is deel van ’n lied oor vertroue in God te midde van onreg en bekommernis. Die hele lied...

Hoe moet ek dit verstaan? 20
Elke ding het sy vaste tyd (Pred 3:1) Met ’n vinnige lees van Pred 3:1-9 wil dit voorkom of die Prediker sê ons lewe is as ’t ware in beton gegiet, en daar is niks wat jy daaraan kan doen nie. God beheer die tye en seisoene van die lewe, insluitend geboorte en dood....

Hoe het die helde geval
Ek het grootgeword in ’n era toe veral twee lande vir ons soos bakens van hoop en vooruitgang was. Die VSA was die eerste een. Ek het alles bewonder wat Amerikaans was: die Apollo-maanlanding, hulle magtige ekonomie, en hulle morele kompas in ’n tyd toe Europa en...

Hoe moet ek dit verstaan? 19
“Laat Ons mense maak na ons beeld …” Gen 1:26 Wat beteken dit om na die beeld van God geskape te wees (Latyn imago Dei)?Daar is nie ’n kort, eenvoudige antwoord op dié vraag nie, omdat dit baie implikasies het. Die maklikste misverstand is om te dink ons is ’n kopie...

Hoe moet ek dit verstaan? 18
“Laat Ons mense maak na ons beeld …” Gen 1:26 Wie is die “Ons” waarna God hier verwys?Verskillende verklarings is al gegee.• In die Joodse tradisie word dit verstaan dat God hier met ’n engele-raad in gesprek gaan, baie soos dit in die antieke koninklike howe gegaan...
Views: 576
