Bankbesonderhede
Bybelkoerant is nie ‘n subskripsie-bediening nie. Ek versprei dit gratis, en jy kan dit aan soveel mense as wat jy wil, verder aanstuur sonder enige probleem. Dit is egter so dat die bediening my nie niks kos nie. As jy gelei voel om vir my ‘n bydrae te stuur, sal ek nie kwaad wees nie!
As jy ‘n boek by my wil koop, moet jy asb jou naam, die adres waar die boek afgelewer moet word, sowel as jou selnommer vir my stuur na jaco@bybelkoerant.co.za

My bankbesonderhede is:
| Naam van bank: | FNB |
| Taknommer: | 250655 |
| Tipe rekening: | Spaar |
| Rekeningnaam: | Bybelkoerant |
| Rekeningnommer: | 62727549993 |
| Verwysing: | jou naam & boektitel |
Views: 2916


