Preke

Rigters 16:20 SIMSON STEUN OP SY EIE KRAG

Simson was ’n baie sterk man. Hy kon eintlik doen wat hy wou, want niemand kon enig-iets aan hom doen nie. Die Bybel vertel vir ons dat hy allerhande wonderlike dinge aangevang het. Hy het ’n leeu met sy kaal hande verskeur; hy het 30...

read more...

Matt 13:31-33 God werk anders

As jy aan sukses dink, wat is die woorde wat by jou opkom? In die meeste van ons se denke vereenselwig ons sukses met groot of blink of magtig of invloedryk of ryk of baie. In die kerk is dit nie anders nie. Die gemeente met die meeste...

read more...

Gen 13:1-18 OM DIE ONSIENLIKE TE SIEN

Daar is ’n ou spreekwoord wat lui: Geldgierigheid is die wortel van alle kwaad. Want rykdom en besittings het die manier om in jou hart te kom kruip, en só diep in jou hart in te kruip dat dit later jou optrede bepaal. Dit is ook wat hier...

read more...

Matt 28:18 Jesus stuur jóú

Verplaas jou vir ’n oomblik terug na die dag van die Here Jesus se hemelvaart. Die dissipels is saam op ’n berg bymekaar, op versoek van die Here. Hy wou ’n laaste woordjie met hulle praat en hulle groet voordat Hy terug sou keer na die...

read more...

Gen 16 SIEN MEKAAR RAAK!

Ek het nogal simpatie met Sarai se worsteling oor ’n baba. Ek dink elke egpaar wat al gesukkel het om ’n baba te kry, sal haar optrede verstaan. Jy raak later desperaat en sal amper enige iets doen om ’n baba te kan hê. Vandag is daar...

read more...

Gen 15:6 GELOOF

Die gedeelte wat ons gaan lees, speel af ’n hele paar jaar nadat Abram en Sara uit Ur van die Galdeërs weggetrek het na Kanaän toe. Julle onthou mos hoe God beloof het dat Hy Abram sal seën en hom ’n man van groot betekenis maak, en aan...

read more...

1 Pet 1:17-23 Losgekoop deur Christus

Ek dink om goed te verstaan wat die Here in hierdie gedeelte vir ons wil sê, moet ons eers weer ons gedagtes verfris oor wat ’n slaaf is. Waaraan dink julle as julle die woord slaaf hoor? ☞ ’n Slaaf was ’n besitting wat jy gekoop het, soos...

read more...

Luk 19:29-44 Palmsondag

Uit ’n menslike oogpunt, dink ek, was hierdie feestelike binnekoms van die Here Jesus in die stad Jerusalem in seker die hoogtepunt van die Here Jesus se lewe hier op aarde. ’n Mens sou regtig dink: Hier het ons nou uiteindelik die vrug op...

read more...

Views: 1838