Wag op die Here!

oordenkings uit die Psalms
en enkele ander Bybelse gedeeltes

Vertaal en verwerk deur Jaco Thom
uit Andrew Murray se boek “Waiting on God”

Wag op die Here!

Wag op die Here! 31

Slegs wag Net by God vind ek rus, want op Hom vertrou ek. Net Hy is my rots en my redding.Psalm 62:6-7 Dit kan gebeur dat jy voortdurend op God wag, maar dat ander sake tussenbeide kom en keer dat jy die volle seën ontvang. Daarom moet jy mooi let op wat die psalm sê:…

Read More

Wag op die Here! 30

Wag voortdurend Maar jy, na jou God moet jy terugkeer. Lê jou toe op troue liefde en wat reg is, en wag altyddeur op jou God.Hosea 12:7 (AFR20) Ononderbroke en voortdurende toewyding is noodsaaklik vir ’n gesonde Christelike lewe. Wag op God is die kern van ware…

Read More

Wag op die Here! 29

Wag op die belofte van die Vader Moenie uit Jerusalem weggaan nie, maar bly wag op die Vader se belofte …Handelinge 1:4 (AFR20) Die vervulling van die Vader se belofte kan nie weer gebeur soos dit op Pinksterdag was nie. Tog het ons nodig om daagliks op die Vader te…

Read More

Wag op die Here! 28

Wag op die koms van sy Seun Die mense vertel self hoe julle … julle van die afgode tot God bekeer het en nou die lewende en ware God dien en dat julle sy Seun … uit die hemel verwag.1 Tessalonisense 1:9-10 Die wag op Christus se wederkoms vul jou wag op God met hoop…

Read More

Wag op die Here! 27

Wag op verlossing Simeon … was getrou aan die wet en vroom, en het uitgesien na die verlossing van Israel. Die Heilige Gees was op Simeon … ’n profetes, Anna, … (het) oor die Kindjie gepraat met almal wat na die verlossing … uitgesien het.Lukas 2:25,36,38 Dis mos wat…

Read More

Wag op die Here! 26

Wag in heilige verwagting Maar ek sal vertrou op die Here, ek sal wag vir die God wat my red. My God sal my gebed verhoor.Miga 7:7 In ’n preek oor hierdie teksvers het ek die volgende verhaaltjie gelees: Daar was ’n koning wat ’n stad vir sy armste burgers ingerig…

Read More

Wagop die Here! 25

Wag in stilte Goed is dit om stil te wag op die verlossing van die HERE.Klaagliedere 3:26 Julle krag lê in stil wees en vertroue hê (Jesaja 30:15). Hierdie woorde wys hoe noodsaaklik stilte is in ons wag op God. As jy jou hele hart op God wil rig, moet jy wegdraai van…

Read More

Wag op die Here! 24

Wag om sy goedheid te ervaar Goed is die HERE vir hulle wat op Hom wag, vir die mens wat na Hom soek.Klaagliedere 3:25 Daar is net Een wat goed is, sê Jesus in Matteus 19:17. Kom ondervind en sien self dat die Here goed is! (Psalm 34:9). Om hierdie goedheid van God te…

Read More

Wag op die Here! 23

Wag vir onverwagse wonders Van die vroegste tye af het niemand dit gehoor nie, daarvan verneem nie, het geen oog ’n god gesien nie, buiten U, wat optree vir dié wat op Hom wag.Jesaja 64:4 Paulus haal Jesaja 64:4 aan in 1 Korintiërs 2:9: “Wat die oog nie gesien en die…

Read More

Wag op die Here! 22

Die sekerheid van seën Dan sal jy besef dat Ek die HERE is. Wie op My wag, sal nie beskaamd staan nie.Jesaja 49:23Gelukkig is almal wat op Hom wag.Jesaja 30:18 (AFR20) Wat ’n belofte! Wie op My wag, sal nie beskaamd staan nie. Ons weet dit, maar ons sukkel daarmee….

Read More

Wag op die Here! 21

Die Almagtige Maar wie op die HERE wag, herwin hulle krag; hulle gaan op met vlerke soos arende. Hulle hardloop, maar raak nie afgemat nie, hulle loop, maar word nie moeg nie.Jesaja 40:31 (BDV) Ons teks is die afsluiting van ’n gedeelte waarin God Homself openbaar as…

Read More

Wag op die Here! 20

Die God wat op jou wag Om dié rede wag die HERE om aan julle genade te betoon; om dié rede rig Hy Hom op om Hom oor julle te ontferm. Want die God van reg is die HERE; gelukkig is almal wat op Hom wag.Jesaja 30:18 (AFR20) Jy moenie dink dat dit net jy is wat op God…

Read More

Wag op die Here! 19

Wag op ’n God van oordeel Selfs op die pad van u oordele, Here, het ons op U gewag … Want wanneer u oordele die aarde tref, leer die bewoners van die wêreld wat reg is.Jesaja 26:8-9Want die God Van Reg Is die Here; gelukkig is almal wat op Hom wag.Jesaja 30:18b…

Read More

Wag op die Here! 18

Wag dat God Homself openbaar Hulle sal op daardie dag sê: “Kyk, dit is ons God op wie ons gewag het, en Hy het ons gered; dit is die Here op wie ons gewag het! Laat ons juig en bly wees oor sy redding.”Jesaja 25:9 (AFR20) In dié Skrifgedeelte is daar twee belangrike…

Read More

Wag op die Here! 17

Wag in tye van duisternis Ek sal wag op die Here, wat sy gesig verberg vir die huis van Jakob; ek sal op Hom bly hoop.Jesaja 8:17 (AFR20) Jesaja het op God gewag, nie ter wille van homself nie, maar vir sy mense van wie God sy gesig verberg het. So behoort ons wag op…

Read More

Wag op die Here! 16

Wag op God se lig in die hart Ek stel my vertroue in die Here, ek vertrou op Hom, ek wag op die vervulling van sy woord. Ek wag op die Here meer as wat die wagte op die môre wag, wagte op die môre.Psalm 130:5-6 Die lig van ’n nuwe dag bring nuwe hoop en nuwe…

Read More

Wag op die Here! 15

Wag op sy leiding Maar hulle het gou vergeet wat Hy gedoen het en nie op sy leiding gewag nie.Psalm 106:13 Hierdie uitspraak kom oor die Godsvolk in die woestyn. Hulle het nie op sy leiding gewag nie en hulle eie kop gevolg. Dit is ook die sonde van die Godsvolk oor…

Read More

Wag op die Here! 14

’n Nuwe lied Ek het gesmag na die hulp van die Here. Hy het na my toe afgebuig en my hulpgeroep gehoor. Hy het my ’n nuwe lied in die mond gelê, ’n loflied vir ons God.Psalm 40:2,4 Ware geduld is nie deel van ons selfversekerde natuur nie, maar dit is onontbeerlik in…

Read More

Wag op die Here! 13

Wag op meer as wat jy weet En nou, wat verwag ek, my Heer? My hoop, op U is dit gevestig. Verlos my van al my oortredinge …Psalm 39:8-9a (AFR20) Soms weet ons nie waarvoor ons wag nie, en selfs as ons dink ons weet, is dit goed om te besef dat ons nie weet waarvoor om…

Read More

Wag op die Here! 12

Bly op sy weë Wag op die Here en hou by sy pad, dan sal Hy jou aansien gee om grond te besit.Psalm 37:34 (AAFR20) As jy iemand wil ontmoet, vind jy uit waar jy hom of haar kan kry, en wat sy of haar bewegings is. As jy op God wag, moet jy wag waar Hy is; jy kan nie…

Read More

Wag op die Here! 11

Wag geduldig Wees stil in die Here, en wag geduldig op Hom … dié wat op die Here vertrou, sal die land besit..Psalm 37:7–9 (NLV) Geduld is ’n baie belangrike deug vir ’n Christen. Nêrens word dit beter ontwikkel nie as om op God te wag. Van nature is ons ongeduldig;…

Read More

Wag op die Here! 10

Wag met ontsag en hoop Kyk, die Here hou sy oog op dié wat vir Hom ontsag het, op dié wat op sy troue liefde wag …Psalm 33:18 God hou sy oog op sy mense, en hulle oë is op Hom. Wanneer jy jou oë in afwagting hemelwaarts oplig, kyk jy reg in die oë van God wat op jou…

Read More

Wag op die Here! 9

Wag met die hart Wees sterk, en laat julle hart sterk wees, almal wat op die Here wag!Psalm 31:25 (OAV) Hierdie woorde is baie dieselfde as gister s’n, en daar is ’n goeie rede waarom ek dit gekies het: om jou te laat besef dat dit met jou hart is wat jy op God moet…

Read More

Wag op die Here! 8

Wees sterk en hou goeie moed Wag op die Here! Wees sterk en hou goeie moed, ja wag op die Here!Psalm 27:14 (AFR20) Net in die vorige vers bely die digter dat hy verlore sou wees as hy nie geglo het dat hy die goedheid van die Here sal beleef in die land van die…

Read More

Wag op die Here! 7

’n Pleit in gebed Mag onskuld en opregtheid oor my die wag hou, want ek wag op U.Psalm 25:21 (AFR20) Die woord wag kom hier vir die derde keer in die psalm voor. Soos in vers 5 pleit die bidder dat God sal onthou dat hy op Hom wag en ’n antwoord verwag. Hy bid in die…

Read More

Wag op die Here! 6

Vir al die heiliges Ja, niemand wat op U wag, sal beskaamd staan nie …Psalm 25:3a (AFR20) Vergeet vandag van jouself en dink aan die groot huishouding van God, gelowiges regoor die wêreld, wat almal saam met jou op God wag. Ja, niemand wat op U wag, sal beskaamd staan…

Read More

Wag op die Here! 5

Wag op leiding HERE, wys my die weg wat ek moet gaan, leer my u paaie. Lei my deur u waarheid en leer my, want U, o God, is my redder. Die hele dag wag ek op U.Psalm 25:4-5 (NLV) ’n Gevegsmag het nie net voorraad nodig om te kan veg nie; dit het ook instruksies nodig….

Read More

Wag op die Here! 4

Wag op voorraad Die Here help almal op wat geval het. Hy ondersteun dié wat bedruk is. Die oë van almal is op U gerig, en U gee hulle kos op hulle tyd.Psalm 145:14-15 Waar Psalm 104 veral fokus op die skepping en die diereryk, handel Psalm 145 oor God se volk. Die oë…

Read More

Wag op die Here! 3

Wag soos die skepping Hulle almal sien op na U om vir hulle kos te gee op tyd. Gee U vir hulle, raap hulle dit op; maak U u hand oop, word hulle versadig met wat goed is.Psalm 104:27-28 (AFR20) In hierdie aangrypende lofpsalm besing die digter God as Skepper, maar ook…

Read More

Wag op die Here! 2

Die basis van die lewe Op u verlossing wag ek, Here!Genesis 49:18 (AFR20) Hoekom Jakob hier, waar hy besig is om sy seuns te seën met die oog op die toekoms, hierdie versugting invoeg, sal ons nooit weet nie. Maar een ding is seker: hy verwag verlossing vir hom en sy…

Read More

Wag op die Here! 1

Die God van ons verlossing Net by God vind ek rus, van Hom kom my verlossing.Psalm 62:2 (AFR20) Redding kom van God en is volledig sy werk. Daarom is dit ons eerste en hoogste roeping om in Hom ons rus te vind en te doen wat Hom behaag. Net só kan ons Hom as die God…

Read More

Wag op die Here!

Ons nuwe reeks is ‘n verwerking van Andrew Murray se boekie “Waiting on God.” Andrew Murray (9 Mei 1828 – 17 Julie 1917) is een van die mees invloedryke Suid-Afrikaanse predikante van die 19de en vroeg 20ste eeu. Hy het meer as 250 boeke die lig laat…

Read More
image_pdfimage_print

Views: 45