In die skadu van ‘n engel

Daar is baie meer van God se sorg as wat ons verstaan. In hierdie roman probeer ek iets verwoord van God se sorg deur die werk van engele.

Die gedrukte boek kos R220 (koerierkoste uitgesluit); die e-boek kos R150.




Dawid, gesalfde van die Here

Die dramatiese verhaal van koning Dawid en sy seun Absalom se staatsgreep.

Die gedrukte boek is R220 (koerierkoste uitgesluit); die eBoek kos R150.




Die Vreemdeling (gedruk & eBoek)

Die verhaal van Abraham, sy roeping in Ur, sy trek na Kanaän, sy twyfel en sy geloof.
Die gedrukte boek kos R250 plus koerierkoste, en die eboek kos R180.

My bankbesonderhede is:

Bank: FNB
Rekeningnommer: 62727549993
Naam van rekening: Bybelroman
Tipe rekening: Spaar

Stuur bewys van inbetaling aan jaco@bybelkoerant.co.za of WhatsApp my by 0845231157
Ek het jou naam en woonadres nodig, asook jou selnommer.




Die Antichris

‘n Eindtydroman. Dit is die derde boek in die eindtyd-trilogie, saam met Soos ‘n engel van die lig en Soos ‘n brullende leeu.

Die gedrukte boek kos R220 (koerierkoste uitgesluit); die eBoek kos R150.




Soos ‘n brullende leeu (eBoek)

‘n  Eindtydroman; die tweede in die reeks ná Soos ‘n engel van die lig,

Die gedrukte boek kos R220 (koerierkoste uitgesluit); die eBoek kos R150




Soos ‘n engel van die lig

‘n Verhaal oor die eindtyd, verval en geloofsvertwyfeling. Dit is die eerste boek in ‘n trilogie, saam met Soos ‘n Brullende leeu, en Die Antichris.
Die boek kos R220 (koerierkoste uitgesluit); die ePub is R150.