Jesus
In hierdie roman doen Nikodemus navorsing oor wie Jesus is. Ons beleef saam met hom die laaste week van Jesus se lewe. Ek beveel die boek aan om te lees in die Lydenstyd,
Die gedrukte boek kos R220 (koerierkoste uitgesluit); die ePub kos R150.
In hierdie roman doen Nikodemus navorsing oor wie Jesus is. Ons beleef saam met hom die laaste week van Jesus se lewe. Ek beveel die boek aan om te lees in die Lydenstyd,
Die gedrukte boek kos R220 (koerierkoste uitgesluit); die ePub kos R150.
Die Bybelroman is die verhaal van die Bybel van Genesis tot Openbaring, oorvertel in romanvorm. Die gedrukte teks bestaan uit 2 volumes, so jy sal lekker lees, en sodoende ‘n oorsig oor die hele Bybelse verhaal kry. Die twee volumes is R300 saam, plus koerierkoste van R110.
Die elektroniese weergawe van die boek kos R250.
Klik hier vir besonderhede as jy dit wil koop.
Die verhaal van Lea, Jakob se eerste vrou, en haar stryd om Jakob se liefde te wen.
Gedruk @ R220 (koerierkoeste uitgesluit) en ePub @ R150.
Maria is beskikbaar in ePub-formaat (vir lees op Kindle of op jou selfoon). Dit kos R180. Die gedrukte boek kos R220, wat koerierkoste uitsluit. die ePub kos R150.
Die verhaal van Paulus, van sy studente-dae onder Gamaliël, tot by sy latere gevangenskap as apostel van Jesus Christus.
Die boek is in ePub-formaat @ R150, en as gedrukte boek @ R250 (koerierkoste uitgesluit) beskikbaar.
Die boek is ‘n opvolg op Die Goewerneur, en handel oor die priester Esra.
Gedrukte weergawe is R220 (koerierkoste uitgesluit), en in ePub @ R150.
Kontak my by jaco@bybelkoerant.co.za as jy belangstel. Meld watter formaat jy verkies.
My bankbesonderhede is hier