Die Goewerneur
Die werk van die Bybelkarakter Nehemia.
Gedruk kos dit R220 (koerierkoste uitgesluit), en die ePubkos R150.
Kontak my by jaco@bybelkoerant.co.za as jy belangstel.
My bankbesonderhede is hier
Die werk van die Bybelkarakter Nehemia.
Gedruk kos dit R220 (koerierkoste uitgesluit), en die ePubkos R150.
Kontak my by jaco@bybelkoerant.co.za as jy belangstel.
My bankbesonderhede is hier
Die Skoonheidskoningin vertel die verhaal van die Bybelse heldin Ester. Dit speel in die moderne tyd af. Die president het ‘n uitval met sy eerste vrou gehad en laat hom ompraat om ‘n TV-program te laat skiet, getiteld President soek ‘n vrou. Die skone Ester is natuurlik die wenner …
Die boek is in ePub- of mobi(Kindle)-formaat te koop teen R80. Jy kan dit direk by my bestel by jaco@bybelkoerant.co.za. Sê asb watter formaat jy verkies.
My bankbesonderhede is hier.
Die boek is in ePub of mobi (kindle) formaat beskikbaar @ R100.
Bestel dit by my by jaco@bybelkoerant.co.za. Sê asb watter formaat jy verkies.
My bankbesonderhede is hier.