Die Eerste brief van Petrus

Petrus wil die gelowiges wat erg vervolg en verdruk word omdat hulle in Christus glo, bemoedig. Hulle is deur die bloed van Jesus losgekoop uit die wêreld, sodat hulle vir God kan leef.

Die Eerste brief van Petrus, hoofstuk vir hoofstuk

Hoofstuk van die dag: 1 Petrus 5

Wees nugter, wees wakker! Julle vyand, die duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind. (vers 8) Petrus skryf hierdie brief waarskynlik uit Rome, waar leeus op weerlose Christene in die arena losgelaat is om hulle te verslind, tot...

read more

Hoofstuk van die dag: 1 Petrus 4

Wees liewer bly hoe meer julle in die lyding van Christus deel, want dan sal julle ook oorloop van vreugde by sy wederkoms in heerlikheid. (vers 13) Petrus vra nie dat ons smartvrate moet wees nie. Hy sê deur ons lyding deel ons in die lyding van Christus. Op ’n...

read more

Hoofstuk van die dag: 1 Petrus 3

Die doop is nie ’n afwassing van die vuilheid van die liggaam nie, maar ’n bede tot God om ’n skoon gewete, en dit red julle op grond van die opstanding van Jesus Christus. (vers 21) Ongelooflik. Hier staan dat die doop ons red! Dit is tog nie hoe ons dit geleer het...

read more

Hoofstuk van die dag: 1 Petrus 2

Julle, daarenteen, is ’n uitverkore volk, ’n koninklike priesterdom, ’n nasie wat vir God afgesonder is, die eiendomsvolk van God, die volk wat die verlossingsdade moet verkondig van Hom wat julle uit die duisternis geroep het na sy wonderbare lig. (vers 9) Ons is...

read more

Hoofstuk van die dag: 1 Petrus 1

Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. (vers 15) Dit is duidelik uit hierdie brief van Petrus, dat die gelowiges anders is as ongelowiges. Daarom spreek Petrus sy lesers aan as “uitverkorenes”,...

read more
image_pdfimage_print

Views: 111