2 Johannes
2 Johannes is ‘n kort briefie waarin aan die gemeente raad gegee word oor praktiese aangeleenthede, onder andere oor hoe hulle rondreisende predikers moet ontvang.

2 Johannes
Hoofstuk van die dag: 2 Johannes
... ons moet mekaar liefhê. En liefde beteken dat ons volgens die gebooie van God lewe. Soos julle van die begin af gehoor het, is dit sy gebod dat julle in die liefde moet lewe. (vers 5-6) 2 Johannes is een van die kort briewe in die Nuwe Testament, selfs korter as...
Hits: 11