Goeiedag!
Dankie dat jy by my bediening betrokke wil raak. Vul asb. die vormpie hieronder in, waar jy kan kies watter een (of twee of almal) van die nuusbriewe jy wil ontvang.
As jy van iemand weet wat ook by hierdie bediening sal baatvind, kan jy asb hierdie vormpie invul; ek sal hom of haar dan met graagte by my verspreidingslys byvoeg.
Seënwense!
Jaco Thom
Views: 177