Boeke te koop

Liewe Leser

Ek is besig om stelselmatig al my boeke in elektroniese formaat (ePub) te publiseer. Ek laat ook my boeke self herdruk as jy liewer ‘n gedrukte weergawe wil hê.

Die boeke wat tans beskikbaar is, kan jy hier sien: https://bybelkoerant.co.za/boeke-te-koop/

Jy kan die boeke by my bestel/koop by jaco@bybelkoerant.co.za. My bankbesonderhede is:

Naam van bank: FNB
Taknommer: 250655
Tipe rekening: Spaar
Rekeningnaam: Bybelkoerant
Rekeningnommer: 62727549993
Verwysing: jou naam & epos-adres

Ek hoor graag van jou!