3 Johannes
Die brief is gerig aan ’n kerkleier, Gaius, om waardering te betuig vir sy hulp aan ander gelowiges en hom te waarsku teen Diotrefes.

3 Johannes
Hoofstuk van die dag: 3 Johannes
Liewe Gaius, moenie die verkeerde voorbeeld volg nie, volg die goeie. Wie goed doen, behoort aan God; wie verkeerd doen, het nie vir God gesien nie. (vers11) Ons kry in hierdie kort brief ’n baie insiggewende teenstelling tussen Gaius en Diotrefes. Albei speel ’n...
Hits: 9