Dawid, gesalfde van die Here

Die dramatiese verhaal van koning Dawid en sy seun Absalom se staatsgreep.

Die gedrukte boek is R220 (koerierkoste uitgesluit); die eBoek kos R150.




Die Vreemdeling (gedruk & eBoek)

Die verhaal van Abraham, sy roeping in Ur, sy trek na Kanaän, sy twyfel en sy geloof.
Die gedrukte boek kos R250 plus koerierkoste, en die eboek kos R180.

My bankbesonderhede is:

Bank: FNB
Rekeningnommer: 62727549993
Naam van rekening: Bybelroman
Tipe rekening: Spaar

Stuur bewys van inbetaling aan jaco@bybelkoerant.co.za of WhatsApp my by 0845231157
Ek het jou naam en woonadres nodig, asook jou selnommer.




Die Antichris

‘n Eindtydroman. Dit is die derde boek in die eindtyd-trilogie, saam met Soos ‘n engel van die lig en Soos ‘n brullende leeu.

Die gedrukte boek kos R220 (koerierkoste uitgesluit); die eBoek kos R150.




Soos ‘n brullende leeu (eBoek)

‘n  Eindtydroman; die tweede in die reeks ná Soos ‘n engel van die lig,

Die gedrukte boek kos R220 (koerierkoste uitgesluit); die eBoek kos R150




Soos ‘n engel van die lig

‘n Verhaal oor die eindtyd, verval en geloofsvertwyfeling. Dit is die eerste boek in ‘n trilogie, saam met Soos ‘n Brullende leeu, en Die Antichris.
Die boek kos R220 (koerierkoste uitgesluit); die ePub is R150.




Jesus

In hierdie roman doen Nikodemus navorsing oor wie Jesus is. Ons beleef saam met hom die laaste week van Jesus se lewe. Ek beveel die boek aan om te lees in die Lydenstyd,
Die gedrukte boek kos R220 (koerierkoste uitgesluit); die ePub kos R150.