Die Bybelroman Vol 1 & 2

Uiteindelik is die Bybelroman nou weer in gedrukte vorm beskikbaar. Dis in 2 volumes. Saam kos dit R300, en die koerierkoste is R110 ekstra.

Vol 1 vertel die verhaal van Genesis af tot met die hemelvaart van Jesus;  Vol twee vertel die verhaal van die vroeë kerk, van ná Jesus se hemelvaart tot by Openbaring.

Die eboek is in een band en kos R250.

 

My bankbesonderhede is:
Bybelroman
FNB Spaar 62727549993

Stuur bewys van inbetaling aan jaco@bybelkoerant.co.za of WhatsApp my by 0845231157
Ek het jou naam en woonadres nodig, asook jou selnommer.