Filemon
Paulus skryf hierdie kort en baie persoonlike briefie uit die tronk aan Filemon, ‘n gelowige in Kolosse. Hy vra dat Filemon sy weggeloopte slaaf Onesimus sal ontvang, en bes moontlik aan hom wat Paulus is, beskikbaar sal stel.

Filemon, hoofstuk vir hoofstuk
Hoofstuk van die dag: Filemon
My bede is dat die gemeenskap wat jy deur die geloof met ons het, jou ’n dieper insig sal gee in al die goeie dinge wat ons vir Christus kan doen. (vers 6) In die verlede het teoloë dikwels vir Paulus en Jakobus teen mekaar afgespeel, asof Paulus die geloofsman was...
Inleiding tot die brief Filemon
Kyk gerus na hierdie video vir ’n goeie opsomming van die brief: https://www.youtube.com/watch?v=aW9Q3Jt6Yvk