Vertaalde gebede

Gebed vir hemelvaart

Gebed vir hemelvaart

Ons eer U, Here van hemel en aarde,aan U kom toe die heerlikheid en lof vir ewig.Uit die duisternis van die dood het U u Seun verhoogtot aan die regterhand van u majesteit omhoog.Die Wegbereider van ons geloof het sy lyding volbring.Hy het die pad hemel toe vir ons…

read more…
Gebed vir Paasfees

Gebed vir Paasfees

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Here van alle lewe en mag,deur die magtige opstanding van u Seunhet U die ou orde van sonde en dood oorwinen alles in Hom nuut gemaak:Gee dat ons, wat dood is vir sondeen leef vir U in Jesus Christus,met…

read more…
Gebed van St Patrick

Gebed van St Patrick

Christus met my, Christus in my, Christus agter my, Christus voor my, Christus langs my, Christus om my te wen, Christus om my te troos en te vernuwe, Christus onder my, Christus bokant my, Christus in stilte, Christus in gevaar, Christus in die hart van almal wat my…

read more…
image_pdfimage_print

Views: 103