Lees die Bybel saam met my III

Hierdie is die 3de boek in die reeks, waarin ek ‘n oordenking vir elke hoofstuk van die Bybel geskryf het. Dit bestaan uit 365 oordenkings. Hierdie boekie behandel die Bybelboeke Levitikus, Numeri, Josua, 1 en 2 Konings, Ester, Job, Esegiël, Hosea, Obadja, Sefanja, Haggai, Markus, Lukas, 2 Korintiërs, Efesiërs, Filippense, Kolossense, 1 & 2 Timotus, Hebreërs, Jakobus en 1, 2 en 3 Johannes, asook ‘n Psalm-oordenking vir elke Sondag.Dit kos R200, plus koerierkoste.




Die Hervormers

Die verhaal van Nehemia en Esra, wat die godsdienstige lewe van die Jode vir altyd verander het. Dit is ‘n samevoeging van twee boeke: Die Goewerneur (oor Nehemia) en Die Skrifgeleerde (oor Esra).

Die boek kos R250, plus R110 koerierkoste.




Die verhaal van Dawid

Die onstuimige verhaal van koning Dawid, van sy dae as skaapwagter tot by sy einde.
Gedruk @ R220 (koerierkoste uitgesluit)
ePub @ R150




Die Groot Bybelkoerant

Ek is baie opgewonde oor die publikasie van hierdie boek. Dit is ‘n effens aangepasde herdruk van die oorsponklike Groot Bybelkoerant. Daar is ‘n bladsy of twee bygevoeg.

Dit kos dit R400.

My bankbesonderhede is:

Bank: FNB
Rekeningnommer: 62727549993
Naam van rekening: Bybelroman
Tipe rekening: Spaar

Stuur bewys van inbetaling aan jaco@bybelkoerant.co.za of WhatsApp my by 0845231157
Ek het jou naam en woonadres nodig, asook jou selnommer.

 

Kyk gerus ook na my ander boeke. Dalk is daar een wat jy graag wil hê.

Hoor graag van jou!




Lees die Bybel saam met my II

Hierdie is die 2de boek met dagstukkies uit my rubriek “Lees die Bybel saam met my”. Dit bevat 365 oordenkings. Dit kos R200, plus koerierkoste.




Paulus, die dertiende apostel

Die verhaal van Paulus, van sy studente-dae onder Gamaliël, tot by sy latere gevangenskap as apostel van Jesus Christus.

Die boek is in ePub-formaat @ R150, en as gedrukte boek @ R250 (koerierkoste uitgesluit) beskikbaar.