Habakuk

In hierdie boek praat Habakuk met God oor die heersende onreg in die wêreld. Hy vra vrae omdat dit vir hom lyk asof God dit oogluikend toelaat.

Habakuk, hoofstuk vir hoofstuk

Hoofstuk van die dag: Habakuk 3

... nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my Redder. Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos dié van ’n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. (vers 18-19) Die boek eindig nie soos dit begin het nie; dit eindig in ’n magtige...

read more

Hoofstuk van die dag: Habakuk 2

Wie nie reg gesind is nie, sal sy verdiende loon kry, maar wie reg doen, sal lewe omdat hy getrou bly. (vers 4) In hoofstuk 2 is Habakuk opgewonde, want hy sien uit na die antwoord wat God gaan gee. Daarom gaan staan hy op die uitkyktoring (vers 1), wag hy dat God sal...

read more

Hoofstuk van die dag: Habakuk 1

U kan tog nie sien dat daar ellende is en niks doen nie! Waarom doen U dan niks aan die trouelose mense nie, waarom bly U stil wanneer slegte mense dié vernietig wat beter as hulle is? (vers 13) Habakuk begin sy kort boek met ’n klaaglied waarmee die meeste van ons...

read more
image_pdfimage_print

Views: 49