Haggai

Haggai tree aan die einde van die jaar 520 vC op; dws ná die ballingskap. Die teruggekeerde Judeërs kry swaar, maar Haggai spreek hulle skerp aan omdat hulle nog nie die tempel herbou het nie.

Haggai, hoofstuk vir hoofstuk

Hoofstuk van die dag: Haggai 2

Maar nou, Serubbabel, skep moed, sê die Here, en jy Jesua seun van Josadak, hoëpriester, skep moed, en julle almal, burgers van die land, skep moed, sê die Here! Begin met die werk, want Ek is by julle, sê die Here die Almagtige. (Hag 2:4) Die bouwerk aan die tempel...

read more

Hoofstuk van die dag: Haggai 1

Gaan haal hout in die berg en herbou my huis sodat Ek my eer kan ontvang en tevrede kan wees, sê die Here. (Hag 1:8) Nadat die Jode uit ballingskap teruggekeer het, het hulle ywerig begin om die tempel te herbou. Die fondamente was al gelê, maar toe het daar teenstand...

read more
image_pdfimage_print

Views: 0