Judas
Judas was een van Jesus se broers.
Dis ‘n strydgeskrif waarin hy die dwaalleraars van sy tyd aan die kaak stel.

Judas
Hoofstuk van die dag: Judas
Bly in die liefde van God. Vestig steeds julle verwagting op die barmhartigheid van ons Here Jesus Christus wat die ewige lewe aan julle sal gee. (vers 21) Judas waarsku sy lesers in hierdie kort brief teen lidmate van die gemeente wat voorgee dat hulle glo, maar in...
Hoofstuk van die dag: Judas Inleiding
Kyk gerus na hierdie kort video om ’n oorsig oor die hele brief te kry:  https://www.youtube.com/watch?v=6UoCmakZmys&t=43s
Hits: 11