Nahum
Nahum profeteer die val van die Ryk van Assirië. Die Here duld nie onreg vir altyd nie.

Nahum, hoofstuk vir hoofstuk
Hoofstuk van die dag: Nahum 3
Jy is verwoes, en jy sal nie herstel nie, jou wond is dodelik; almal wat die tyding oor jou verneem, klap hande daaroor, want wie het nie almal voortdurend onder jou wreedhede gely nie? (vers 19) Nahum se profesie oor die seker ondergang van Nineve gaan oor méér as...
Hoofstuk van die dag: Nahum 2
Waar is die lêplek van die leeus nou, die jagveld van die jong leeus? (vers 11) Die konings van Assirië het hulleself graag met leeus geassosieer. Die reliëfbeelde op die mure van Nineve het talle leeus bevat, want hulle het geglo hulle is soos die koning van die...
Hoofstuk van die dag: Nahum 1
Die Here is goed, Hy is ’n toevlug in tyd van nood, Hy sorg vir dié wat by Hom skuil. Maar met ’n vloed wat alles meesleur, vee Hy die plek weg waar Nineve lê, jaag Hy sy vyande die duisternis in. (vers 7-8) Die wêreldmoondheid van Nahum se tyd, die Assiriërs, word...
Hoofstuk van die dag: Inleiding tot die boek Nahum
Kyk gerus na hierdie kort video om ’n oorsig oor die boek te kry: https://www.youtube.com/watch?v=Y30DanA5EhU
Views: 8