Eie gebede

Gebed ná die prediking

Gebed ná die prediking

Ons dank U, Here, vir u Woord, wat ons vanoggend opnuut weer diep laat nadink. Ons dank U, Here, vir u Wet, wat vir ons die pad aandui waarop ons moet loop. Ons dank U, Here, vir Uself. Dankie dat U dit nog steeds met ons waag, al is ons mense wat u telkemale…

read more…
Epiklese-gebed nav (onder andere) Openb 1:12-20

Epiklese-gebed nav (onder andere) Openb 1:12-20

Here ons GodOns aanbid u vanoggend as die Heer van alle here, as die Koning van die konings. Ons aanbid U as die Skepper en Onderhouer van die heelal, U wat gepraat het, en dit was daar, U wat met ’n enkele magswoord die ganse skepping in aansyn geroep het. Hoe groot…

read more…
Waar is Jesus nou?

Waar is Jesus nou?

Jesus is nie meer hier nie. Hy’s weg.’n Wolk het Hom hemel toe gevat.Jesus, waar is U? Ons het U hier op aarde nodig;u vriendelike oë, u helende hande, u troostende teenwoordigheid.U is nie meer op aarde nie, Here. En tog – U raak steeds die stukkendes aan met sagte…

read more…
Gebed om diensbaar te mag wees

Gebed om diensbaar te mag wees

Here God, hier is ons. Ons kom meld ons aan vir diens. Ons sien ons broers en susters wat moeg geword het en begin uitsak in die geloof, troue Vader, en ons weet dis ons taak om hulle op te help. Hier is ons dan nou, Here. Gebruik vir ons! Rus ons toe vir hierdie…

read more…
image_pdfimage_print

Views: 125