2 Tessalonisense
Paulus het hierdie brief enkele maande ná sy eerste brief aan die gemeente geskryf. Daar het steeds verwarring en onsekerheid oor die wederkoms geheers, en die brief help die gemeente daarmee.
2 Tessalonisense, hoofstuk vir hoofstuk
Hoofstuk van die dag: 2 Tessalonisense 3
Mag die Here julle gedagtes rig op die liefde van God en die volharding van Christus! (vers 5) Paulus skryf aan mense wat vervolg word. Die bose is listig, maar, bemoedig hy hulle, die Here is getrou en Hy sal hulle bewaar (vers3). Dan bid hy vir die gemeente te midde...
Hoofstuk van die dag: 2 Tessalonisense 2
_En mag julle in al die goeie wat julle in woord en daad doen, bemoedig en gesterk word deur ons Here Jesus Christus en God ons Vader._ (vers 16-17) Die gelowiges van Tessalonika was op hol en verward oor die wederkoms, en Paulus gee in dié hoofstuk twee merkers vir...
Hoofstuk van die dag: 2 Tessalonisense 1
Mag ons God julle waardig maak vir die lewe waartoe Hy julle geroep het, en mag Hy deur sy krag julle liefde vir die goeie en die werk van die geloof volkome maak. (vers 11) Paulus bid dat God die gelowiges in Tessalonika waardig sal maak vir die lewe waartoe Hy hulle...
Hoofstuk van die dag: 2 Tessalonisense (Inleiding)
Kyk gerus na hierdie video vir ’n goeie opsomming van die brief: https://www.youtube.com/watch?v=kbPBDKOn1cc