Die Brief aan die Romeine

Paulus skryf hierdie brief aan die gemeente in Rome om homself bekend te stel. Hy was nie die stigter van die gemeente nie, maar wou hulle graag besoek.

As deel van sy bekendstelling gee hy ‘n oorsig oor wat hy glo. Daarom is hierdie brief vandag vir ons so waardevol, want dit is byna ‘n sistematiese uitleg van ons geloof.

Romeine, hoofstuk vir hoofstuk

Hoofstuk van die dag: Romeine 16

God is magtig om julle te laat vasstaan ooreenkomstig die evangelie van Jesus Christus wat ek verkondig, en ooreenkomstig die openbaring van die geheimenis. (vers 25) Paulus was self nog nie in Rome nie. Die baie mense wat hy daar ken, moes hy dus elders ontmoet het....

read more

Hoofstuk van die dag: Romeine 15

Ons moenie aan onsself dink nie: elkeen van ons moet aan ons naaste dink en aan wat vir hom goed is en wat hom in die geloof kan opbou. (vers 1-2) Dit gaan hier steeds oor eenheid in die kerk. Paulus doen ’n beroep op die “sterkes” om die swakhede te verdra van hulle...

read more

Hoofstuk van die dag: Romeine 14

Die koninkryk van God is nie ’n saak van eet en drink nie, maar van gehoorsaamheid aan God, vrede en vreugde, wat die Heilige Gees ons gee. (vers 17) Hoewel Paulus dit hier oor ’n gans ander saak het as dít wat deesdae in kerklike gesprekke aan die orde is, is sy...

read more

Hoofstuk van die dag: Romeine 13

Julle moet niemand iets verskuldig wees nie, behalwe om mekaar lief te hê. Wie sy medemens liefhet, voer die hele wet van God uit. (vers 8) Die wet van God is daar om ons te help verstaan hoe ons moet leef, te midde van verskille en diversiteit. Ongelukkig is daar te...

read more

Hoofstuk van die dag: Romeine 12

Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. (vers 1) Die Woord sê ons godsdiens, ons erediens, bestaan daarin dat ons onsself as lewende en heilige offers aan God gee. Ons...

read more

Hoofstuk van die dag: Romeine 11

As God eenmaal aan mense sy genadegawes geskenk en hulle geroep het, trek Hy dit nooit weer terug nie. (vers 29) Baie gelowiges het ’n geliefde wat nie (meer) glo nie. Dit is natuurlik ’n baie hartseer saak, en dit kan jou paniekerig maak as jy dink dat hy of sy nie...

read more

Hits: 45

Volg en laaik my asb: