Esra
Esra was ‘n tydgenoot van Nehemia. Hy het ‘n groot bydrae gelewer om die Jode weer terug te bring na die Here en sy wet.
Hy vertel self die verhaal in die boek, en maak ruimskoots gebruik van rekords oor wat Serubbabel gedoen het toe hy die Jode danksy Kores die Pers na Palestina teruggelei het uit Babel.

Esra, hoofstuk vir hoofstuk
Hoofstuk van die dag: Esra 10
Kom ons maak ’n plegtige onderneming teenoor ons God dat ons al dié vrouens en hulle kinders sal wegstuur. Laat ons doen wat u en dié wat vir die gebod van ons God eerbied het, ons aanraai in ooreenstemming met die wet. (vers 3) Vir ons vandag lyk hierdie voorstel van...
Hoofstuk van die dag: Esra 9
Ons mense en hulle seuns het getrou met nie-Joodse vrouens; hulle het hierdie volk hom laat vermeng met heidene. Leiers en ampsdraers het die voortou geneem in dié trouelose optrede. (vers 2) Ondertrouery met iemand wat nie ’n Israeliet was nie, was van die begin af...
Hoofstuk van die dag: Esra 8
Ek was skaam om vir die koning soldate en ruiters te vra om ons teen vyande langs die pad te help. Ons het vir die koning gesê ons God sorg goed vir almal wat Hom dien en Hy straf almal swaar wat Hom verlaat. (vers 22) Dis maklik om te praat oor wat God kan doen. Ons...
Hoofstuk van die dag: Esra 7
Esra het hom gewy aan die wet van die Here. Hy wou dit in die praktyk toepas en Israel elke voorskrif en bepaling leer. (vers 10) Esra kom hier vir die eerste keer op die toneel; ’n goed-opgeleide teoloog en priester. Hy moes toesien dat die tempel reg funksioneer en...
Hoofstuk van die dag: Esra 6
... sodat hulle vir die God van die hemel offers kan bring wat vir Hom aanneemlik is en kan bid dat die lewens van die koning en sy seuns gespaar mag word. (vers 10) Koning Darius se bevel is selfs meer as waarop die Jode gehoop het. Die hele tempel-projek moes uit...
Hoofstuk van die dag: Esra 5
Maar God het ’n oog gehou oor die Judese leiers, en die werk is toegelaat om aan te gaan tot tyd en wyl daar aan Darius verslag gedoen is en daar van hom ’n beslissing oor die saak ontvang is. (vers 5) Die werk aan die tempel het vir jare stilgestaan, totdat die...
Hoofstuk van die dag: Esra 4
Maar Serubbabel en Jesua en die ander familiehoofde van Israel het vir hulle gesê: “Julle bou nie saam met ons aan die tempel van ons God nie. Ons alleen sal vir die Here die God van Israel bou.” (vers 3) Dit was net hier waar die vyandskap tussen Jode en Samaritane...
Hoofstuk van die dag: Esra 3
Baie van die oueres [...] wat nog die eerste tempel geken het, het hardop aan die huil gegaan toe hulle sien hoe die fondamente van hierdie tempel gelê word. (vers 12) Hoewel ’n mens seker nie kan sê dat almal wat gehuil het, teleurgesteld was omdat die nuwe tempel so...
Hoofstuk van die dag: Esra 2
Hierdie families het probeer vasstel of hulle in die registers opgeneem is, maar daar kon niks gevind word nie, en hulle is uit die priesteramp onthef. (vers 62) Laat ek eerlik wees: dié ellelange lyste van name is van die verveligste dele in die Bybel. Dit beteken...
Hoofstuk van die dag: Esra 1
In die eerste regeringsjaar van koning Kores van Persië is die belofte vervul wat die Here by monde van Jeremia uitgespreek het: die Here het koning Kores van Persië laat besluit om dwarsoor sy ryk ’n proklamasie te laat afkondig. (vers 1) Kores van Persië het die Ryk...
Hoofstuk van die dag: Inleiding tot die boek Esra
Kyk gerus na hierdie kort oorsig oor die boek Esra: https://www.youtube.com/watch?v=P2mHeaHjWlI
Views: 50