by Jaco Thom | 8 Sep 2022 | Soos ek dit sien
deur koning Lemuel van Massa ’n Knap vrou is baie meer werd as die kosbaarste diamant.Sy is vir haar man ’n steunpilaaren sy bring haar kant in die huis.Om met só ’n vrou getroud te wees, is louter vreugde en dit hou ’n leeftyd. Sy doen haar aankope oordeelkundig.Met...
by Jaco Thom | 12 Nov 2020 | Soos ek dit sien
’n Mens sou die vraag ook só kon vra: Watter gesag het die man in die huis en leer die Bybel ons dat die vrou gelyk is aan die man? Dié vraag is so oud soos mensdom; of liewer, byna so oud. Dié vraag sou nooit in die Tuin van Eden ter sprake gekom het nie. Ons lees in...
by Jaco Thom | 4 Des 2018 | Koerantberigte
Van ons Nuwe Testament redaksie JERUSALEM. – ’n Kenner van die oud-Joodse gebruik van geslagsregisters, prof. Genea Loog, het vandeesweek hier gesê familiestambome is nie, soos algemeen geglo word, ’n saai besigheid nie; inteendeel, dit is hoogs interessante leesstof...