by Jaco Thom | 5 Feb 2026 | Soos ek dit sien
Views: 64
by Jaco Thom | 30 Jul 2024 | Soos ek dit sien
Rut 2:1-12 Dink ’n bietjie terug. Hoe het dit gekom dat julle mekaar ontmoet het? Was daar enige beplanning in dié ontmoeting? Waarskynlik nie. Die meeste verhoudings begin heel toevallig, soos dié van Rut en Boas. Sy het nie op ’n dag gaan sit en besluit sy wil met...
by Jaco Thom | 15 Jul 2024 | Soos ek dit sien
Genesis 2:18-25 Hoekom het julle mekaar gekies? Was dit liefde met die eerste oogopslag, soos Adam en Eva? Adam het wakker geword, die wonderlike vrou voor hom gesien, en alles was verby. Hy was hopeloos verlief, en sing net daar ’n minnelied. Met my broer het dit...
by Jaco Thom | 16 Jan 2024 | Koerantberigte
deur ons huwelikskenner, Elkana ben Jerogam Abram (75) en sy aanvallige vrou Sarai (65) is al baie lank gelukkig getroud, maar nou het hulle huwelik ’n onseker tydperk ingegaan. Hulle is albei boorlinge van Ur aan die oewer van die Eufraatrivier, maar hulle het...
by Jaco Thom | 11 Jul 2023 | Soos ek dit sien
’n Mens sou die vraag ook só kon vra: Watter gesag het die man in die huis en leer die Bybel ons dat die vrou gelyk is aan die man? Dié vraag is so oud soos mensdom; of liewer, byna so oud. Dié vraag sou nooit in die Tuin van Eden ter sprake gekom het nie. Ons lees in...