Wie van julle kon al ’n wildevyeboom in die see gaan plant, soos die Here hier sê? Beteken dit dan nou dat ons nie genoeg geloof het nie? Want selfs al is jou geloof so klein soos ’n mosterdsaadjie, sal jy dit kan doen, sê die Here hier in vers 6. Dis hoe dit klink as...
2 Samuel 15:1-5 “Dis ongewoon om ’n besoekie van die koning te kry,” sê Absalom sarkasties toe ’n slaaf vir Dawid na sy binnehof bring. Hy staan lui op, en buig vermakerig. “Ja, en vrede vir jou ook, Absalom,” kap Dawid terug, en wil dan sy tong afbyt. Hy het hom...
Genesis 4:19-24 ’n Klompie jare gelede het ’n insident in die Skiereiland die land geskok. ’n Motoris het ’n ander motoris met ’n hokkiestok doodgeslaan omdat hy aanmekaar vir hom getoet en sy ligte geflits het. Iemand vermoor omdat hy jou kwaad gemaak het? Ada kyk...