Petrus, wat nie pa wou staan vir wat hy glo nie

Petrus, wat nie pa wou staan vir wat hy glo nie

Galasiërs 2:11-14   Ons weet almal van Petrus wat die Here drie maal verloën het. Ek het hom altyd verskoon omdat ek gereken het dit was vóór die uitstorting van die Heilige Gees op Pinksterdag. Ná Pinkster was Petrus ’n ander mens. Hy het onverskrokke voor die Joodse...
Die vrou wat op owerspel betrap is

Die vrou wat op owerspel betrap is

Johannes 8:1-11 Hierdie gedeelte is redelik omstrede. Volgens die beste manuskripte was dit nie deel van die oorspronklike evangelie nie. Ek het nie probleme met die feit dat dit tog deel van ons Bybel is nie. Dit pas goed in by die res van die evangelie, en kon net...
Ontstoke sinagogegangers vermoor rabbi byna

Ontstoke sinagogegangers vermoor rabbi byna

Van ons Nuwe Testament redaksie NASARET. – ’n Jong rabbi wat in Kapernaum en omstreke bekend is vir sy dinamiese prediking, het gister hier op die heilige Sabbatdag die sinagogegangers van sy tuisdorp só die harnas in gejaag dat hulle hom van die kranse af wou gooi....
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.