Lank lewe die koning!

Lank lewe die koning!

Eerste koning van Israel sonder fieterjasies ingehuldig Van ons Ou Testament redaksie MISPA. – Die Israelitiese stammeverbond het verlede week hier op ’n volksvergadering vir die eerste keer ’n koning gekry. Dié nuwe koning is Saul seun van Kis, ’n onbekende jong man...
Gen 39:2,21,23 DIE HERE WAS BY JOSEF

Gen 39:2,21,23 DIE HERE WAS BY JOSEF

Die Here was by Josef. Dit is amper ’n opsomming van die antwoord van die 1ste vraag van die HK: “Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe?” Dat ek aan die Here behoort en Hy by my is en my bewaar. Dis tog waarom die Here Jesus gebore is – Immanuel, God by ons!...
Gen 28:15a,16 GOD IS ORAL

Gen 28:15a,16 GOD IS ORAL

Vir die kinders: Weet julle, in die Bybel lees ons ook van mense wat soms bang was, soos Jakob. Jakob het sy broer Esau só kwaad gemaak dat Esau hom gehaat het. Jakob het sy pa bedrieg en in die proses sy broer besteel. Hy het hom soos Esau vermom en so het hy die...
Hoofstuk van die dag: Josua 10

Hoofstuk van die dag: Josua 10

Hy het al die konings en hulle lande in een veldtog oorwin, want die Here die God van Israel het die oorlog vir Israel gevoer. (vers 42) Hier sien ons die Aanvoerder van die Here op sy allerbeste! As ’n mens verby al die ontstellende bloedvergieting kyk (dis ’n...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.