Die laaste aandete

Die laaste aandete

Jesus gaan neem sy plek aan die tafel in, en al die dissipels volg sy voorbeeld. Toe almal op hulle plek is, staan Hy op. Sy glimlag is stram van die ingehoue spanning. “Ek … Ek het baie daarna uitgesien om hierdie paasmaaltyd saam met julle te eet voordat Ek ly. Dit...
As jou pad met Jesus s’n kruis

As jou pad met Jesus s’n kruis

Jesus klim toe in een van die skuite, die een wat aan Simon behoort, en vra hom om dit ’n entjie van die oewer af weg te stoot. Nadat Hy gaan sit het, het Hy die skare van die skuit af geleer. (Luk. 5:3)   Oppas as jou pad met Jesus s’n kruis …   Op ’n dag sit...
Is Jesus God?

Is Jesus God?

Ons is die afgelope paar dae geskud deur gebeure by die Kweekskool op Stellenbosch. Een van die NG dosente daar het deur sy navorsing tot die insig gekom dat die eerste Christene nie oor Jesus as God (Θεός) gedink het nie. Dis nogal ’n uitdagende stelling, nie waar...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.