DIE MESSIAS IS GEBORE, SÊ SKAAPWAGTERS

DIE MESSIAS IS GEBORE, SÊ SKAAPWAGTERS

Van ons Nuwe Testament redaksie BETLEHEM. – Skaapwagters van die omgewing het teoloë hier verstom met bewerings dat die Messias gebore is. Engele het dit glo laasnag aan hulle vertel. Daarna het hulle self gaan kyk, en die Kindjie in ’n stal gekry. Volgens die...
In Betlehem, dáárdie aand

In Betlehem, dáárdie aand

Uit my boek “Maria” Toe Josef een aand uit die herberg by die stal kom, is hy baie opgewonde. “Het jy al die helder ster opgemerk?” Dit begin al skemer word. Josef het vir ons gaan kos haal, want ek voel baie ongemaklik in my swaar lyf. “Waar sal ek tog ’n...
Die engele jubel

Die engele jubel

Uit my boek Die Hemelbodes Soos wat Maria se swangerskap vorder, groei die opwinding in die hemel. En toe Uriël een aand by die kooroefening aankondig dat hulle ’n spesiale lied moet instudeer vir die aankondiging van Jesus se geboorte, trek daar ’n geruis deur die...
Maria kry ‘n hemelse besoeker

Maria kry ‘n hemelse besoeker

Uit my boek Maria “Vrede vir jou!” Die stem laat my eintlik so wip van die skrik. Hier is iemand agter my! ’n Vreemde man kan moeilikheid beteken, sy vriendelike groet ten spyt. My hart hamer so wild in my bors dat ek nie ’n woord uitkry nie, en my bene is skielik te...

Luk 1:26-38 GOD IS MEER AS WAT ONS DINK

Vóór die Skriflesing:Hierdie gedeelte is een van die plekke in die Bybel waar ons lees dat Jesus ’n maagdelike geboorte gehad het – ’n stelling wat baie moderne mense deesdae al hoe meer openlik bevraagteken. Hoekom ’n mens daaroor vrae sal vra as jy aanvaar dat Jesus...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.