Dis vandag reeds die 2de Sondag van Advent. Ons is almal saam met die hele wêreld op een of ander manier besig om ons voor te berei vir Kersfees. Kyk, ’n mens moet siende blind en horende doof wees om nie agter te kom dat ons Kersfees nader nie: die versierings in die...
Lukas 21:28As hierdie dinge begin gebeur, staan dan regop en lig julle kop op, want dan is julle verlossing naby. Here, dankie dat U ons daaraan herinner dat U aan die kom is; dat daar ’n dag sal aanbreek wanneer U op die wolke van die hemel sal verskyn om alles te...
Ons dank U, Here Jesus, dat U gekom het om blydskap vir ons te bring. Ons het dit so nodig in hierdie dae van treurige nuus in die wêreld. Ons bely dat ons ons dikwels só blind staar teen al die slegte nuus wat ons hoor, teen al die slegte dinge wat ons beleef, dat...
Oor ’n bietjie meer as vier weke vier ons Kersfees, vier ons die koms van die Seun van God na hierdie wêreld, vier ons dit dat daar ’n dag aangebreek het waarvan die engele gesing het: “Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy ’n...
Waar kom ons Kersfeesgebruike vandaan? “Eendag, lank lank gelede het ’n monnik gaan sit en besluit om ’n Kersfeestradisie te begin. Hy gaan kap toe ’n denneboom in die bos, maak dit in die klooster se eetsaal staan en versier dit. Toe hang hy ’n klomp kouse aan die...