by Jaco Thom | 24 Jan 2023 | Soos ek dit sien
Genesis 4:19-24 ’n Klompie jare gelede het ’n insident in die Skiereiland die land geskok. ’n Motoris het ’n ander motoris met ’n hokkiestok doodgeslaan omdat hy aanmekaar vir hom getoet en sy ligte geflits het. Iemand vermoor omdat hy jou kwaad gemaak het? Ada kyk...
by Jaco Thom | 16 Jun 2022 | Kortverhale
Markus 6:17-29 Miskien net eers ’n bietjie agtergrond oor dié twee dames: Herodias was die dogter van ’n halfbroer van Herodes. Herodes die Grote het verskillende vrouens gehad. Die pa van Herodias was die seun van een vrou en hierdie Herodes ’n ander vrou s’n. By ’n...
by Jaco Thom | 2 Mar 2021 | Koerantberigte
HEBRON. – Die koninkryk van Juda is in ’n krisis gedompel deurdat die hoof van die Israelitiese weermag, genl. Abner seun van Ner, gister hier in die hoofstad vermoor is. Die moordenaar is na bewering genl. Joab seun van Seruja, koning Dawid se leërhoof. Sover...
by Jaco Thom | 4 Feb 2020 | Koerantberigte
Koninklike proklamasie met verbasing en skok ontvang SUSAN. – Koning Ahasveros het vanoggend ’n proklamasie onderteken waarvolgens die Joodse volk as ’n ongewenste nasie in die Persiese Ryk verklaar is. Volgens die proklamasie moet al die Jode op die 13de Adar...
by Jaco Thom | 8 Jan 2019 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie HEBRON. – ’n Sewentienjarige seun, Josef seun van Jakob, het vandeesweek vermis geraak toe hy na sy broers se welstand gaan verneem het waar hulle hulle pa se kleinvee oppas. Die broers het sy bloedbevlekte klere in die veld gekry en dit...