Hand 9:1-22 Christen-wees is gehoorsaam wees

Hand 9:1-22 Christen-wees is gehoorsaam wees

Ons ken almal die verhaal van Paulus se bekering; hoe die Here hom letterlik in sy spore gestuit het sodat hy soos ’n os daar in die pad neergeslaan het. Op dié punt wil ek maar net weer sê: Jy kan nie as gelowige in hierdie wêreld volhou en staande bly as jy nie die...

Hoofstuk van die dag: Josua 11

Wat die Here sy dienaar Moses beveel het, het Moses vir Josua beveel, en dit het Josua gedoen. Niks wat die Here vir Moses beveel het, is nagelaat nie. (vers 15) Die vertelling van die verowering van die noordelike gebiede van die Beloofde Land onderstreep met dik...
Ananias

Ananias

Vandag staan ons stil by Ananias van Damaskus, van wie ons in Handelinge 9 lees. Handelinge 9 is eintlik die verhaal van Saul (Paulus) se bekering op die Damaskuspad; hoe die Here hom letterlik in sy spore gestuit het sodat hy soos ’n os daar in die pad neergeslaan...
“Huis toe” na 430 jaar!

“Huis toe” na 430 jaar!

ETAM. – Die Israeliete het laat gistermiddag by hierdie dorpie op die rand van die woestyn kamp opgeslaan nadat hulle vroeër vandeesweek uit Rameses in Egipte vertrek het. Dié uittog beëindig ’n verblyf van altesaam vierhonderd en dertig jaar in Egipte. Hulle...
Kan ’n moerbeiboom dan vlieg?

Kan ’n moerbeiboom dan vlieg?

In Lukas 17:6 sê die Here dat, as ons maar geloof so groot soos ’n mosterdsaadjie gehad het, sou geen moerbeiboom bly staan het nie … Of so klink dit in elk geval by die vinnig lees. ’n Mens kan hierdie uitspraak van Jesus na twee kante toe verstaan. Die een kant is...
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings

Pin It on Pinterest