by Jaco Thom | 31 Des 2025 | Eie gebede, Gebede
Here GodWat ’n heerlike voorreg om hier, aan die einde van die jaar, aan die vooraand van ’n nuwe, onseker jaar, geborgenheid en rus by U te vind. Dankie dat ons ons in u groot arms kan inwurm, dat ons veilig is by U. Dankie dat U nie net God is nie, maar in Christus...
by Jaco Thom | 14 Mei 2024 | Soos ek dit sien
In die tradisionele erediens is daar veral twee groot gebede – die gebed by die lees van die Bybel, en die gebed ná die preek. Meestal, in die tradisie waarin ek staan, doen die predikant dit (die sg. kanselgebede) self, maar dit kan ook heel sinvol deur iemand anders...
by Jaco Thom | 9 Mei 2023 | Soos ek dit sien
“Wat dink jy?” vra Nehemia vir sy broer toe hulle die vervalle stadsmuur geïnspekteer het. “Die muur lyk vir my plek-plek baie sleg, maar dis seker nie onmoontlik om dit te herstel nie,” antwoord hy, en sy stem hang onseker in die lug. “So?” “Waar gaan ons die mense...
by Jaco Thom | 8 Des 2022 | Soos ek dit sien
Ef 6:11,18Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel … Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees. In Ef 6 skryf Paulus dat ons worstelstryd nie teen...
by Jaco Thom | 29 Sep 2022 | Gebede
deur Jimi le Roux Hemelse Vader, ek bid vandag vir ‘n land van vrede – ‘n land waar elkeen veilig kan voel,’n land waar elkeen eerlik kan werk en sy wins kan geniet,’n land waar elkeen werk het om vir sy kinders te kan sorg;ek bid vir...