by Jaco Thom | 25 Des 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Toe sê Maria: “Kyk, ek is die diensmeisie van die Here. Mag met my gebeur volgens u woord.” En die engel het van haar af weggegaan. (Luk 1:38, 2020-vertaling) Watter prentjie het jy in jou kop as jy aan Maria dink? Elke jaar in die Kerstyd duik Maria as ’t ware weer...
by Jaco Thom | 12 Des 2023 | Soos ek dit sien
Ek moes met ’n swanger vrou trou Sy donkerbruin oë wyk nie voor jou blik nie. Om sy oë is daar baie lagplooitjies, sodat jy dadelik weet: hierdie man se hart is vol vreugde. Maar hy is stillerig, ongemaklik oor die aandag wat skielik op hom val. Af en toe vee hy...