Home Section 3

[titlearea align=”center” title=”DIE SKRYWER” titlelast=”” subtitle=”‘n Bietjie agtergrond oor Jaco Thom en sy werk” titlecolor=”#ffffff” titlelastcolor=”” seperatorcolor=”transparent”]
[about-adventure image=”http://localhost/sktthemes/adventure/wp-content/themes/adventure/images/aboutadventure.jpg” embedvideourl=”https://player.vimeo.com/video/322300724?portrait=0″ title=”Meer oor Jaco Thom” readmoretext=”Lees oor my skryfwerk” url=”https://bybelkoerant.co.za/meer-oor-my/” color=”#ffffff” bdcolor=”#ffffff”]

Ek was nog altyd baie lief vir die Bybel, en hou ouer ek word, hoe beter verstaan ek dat my roeping presies hier lê: om die Bybel vir mense toeganklik te maak.

Alles wat ek skryf, het hiermee te make. My gebed is dat hierdie deel van my skryfwerk ook vir jou sal help om elke dag met groter verwondering voor God te leef.

[/about-adventure]

Volg my

Kry kennisgewings