Gebed vir Bybelsondag

Gebed vir Bybelsondag

Dit is eerskomende Sondag Bybelsondag. Daarom plaas ek vandag hierdie gebed, wat ek vertaal het uit die Book of Common Prayer van die Church of England. Geseënde Here,U het die hele Skrif laat opteken om ons te onderrig – help ons om dit te hoor, te lees,te onderskei,...
Hier staan dit swart op wit

Hier staan dit swart op wit

Net die Bybel Party mense is darem baie seker oor geloofsake. Hulle sal jou gou met ’n teks probeer oortuig van hulle standpunt. Dit staan so, swart op wit, sal hulle dan sê. En dan voeg hulle by dat hulle die Bybel, en niks anders nie, gebruik om hulle standpunt te...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.