Matt 3:15 Gedoop in die Naam van die Vader, Seun en Gees

As jy nou moet sê wat vir jou die belangrikste dag op die kerklike kalender is, wat sal jy sê?Kersfees? Dis natuurlik waar alles begin het. En die Kindjie in die krip gryp almal se verbeelding aan.Aswoensdag? Dis die begin van Lydenstyd, wat uitloop op Jesus se...

Luk 22:31-62 (33) OOK IN DIE KLEIN DINGETJIES GETROU

Wat dink jy verwag die Here van jou as gelowige? Watter implikasies het die feit dat die Here jou Koning is, op jou lewe? Ek dink dis ’n verskriklik belangrike vraag, want dit bepaal uiteindelik hoe jy jou lewe inrig, aan wat prioriteit in jou lewe sal hê. Petrus het...
Rom 4 God spreek die goddelose vry

Rom 4 God spreek die goddelose vry

Ek wonder of julle weet wat die heel eerste ding is wat van julle gesê is, daardie eerste keer toe julle in die kerk gekom het. Ek dink nie julle sal dit onthou nie, want julle was natuurlik toe nog baba’s. Toe is daar vir julle in die doopformulier gesê: Julle is...
GEBED BY DIE DOOPWATER

GEBED BY DIE DOOPWATER

Genadige en goeie God rondom die doopvont onthou ons vanoggend u regverdigheid en genade. Ons onthou hoe U met ’n groot vloed regverdig geoordeel het oor die ongelowige wêreld. Ook onthou ons dat U in u groot genade Noag en sy familie gered het. Verder onthou ons dat...
MIDIANIETE VERDRYF!

MIDIANIETE VERDRYF!

Van ons Ou Testament redaksie OFRA. – ’n Jong man van Ofra, Gideon seun van Joas die Abiësriet, het oornag ’n volksheld geword toe hy met slegs 300 man die magtige leër van die Midianiete verpletter het in die vlakte by Waarsêershoogte. In ’n goed beplande...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.