by Jaco Thom | 19 Jan 2023 | Soos ek dit sien
Ons is die afgelope paar dae geskud deur gebeure by die Kweekskool op Stellenbosch. Een van die NG dosente daar het deur sy navorsing tot die insig gekom dat die eerste Christene nie oor Jesus as God (Θεός) gedink het nie. Dis nogal ’n uitdagende stelling, nie waar...
by Jaco Thom | 13 Okt 2022 | Soos ek dit sien
Ek het al oor die Drie-eenheid geskryf. Jy kan dit hier en hier lees: In Rom 8 pas Paulus dit baie mooi toe op ons elke-dagse situasie. Jy ken mos die hoofstuk, waar hy uitspel hoe die Heilige Gees in ons lewens werk sodat ons geloofsekerheid kan hê (kyk gerus na vers...
by Jaco Thom | 24 Feb 2022 | Soos ek dit sien
Die misterie van die Drie-eenheid Ons het almal grootgeword met die begrip Drie-eenheid. Dis nou ons belydenis dat God nie net een is nie, maar drie: Vader, Seun en Gees. Hoe een God (Deut 6:4) drie kan wees, gaan ons verstand te bowe. Dis nie ’n begrip wat ons goed...
by Jaco Thom | 28 Mei 2021 | Soos ek dit sien
Die eerste Sondag na Pinkster word in talle kerke “Drie-eenheidsondag” genoem. Op dié Sondag eer ons God vir wie Hy is, en bely ons dat Hy ’n enige en enkelvoudige geestelike Wese is. Hy is ewig, onbegryplik, onsienlik, onveranderlik, oneindig, almagtig, volkome wys,...
by Jaco Thom | 16 Jun 2019 | Preke
Joh 16:12-15 Dis vandag Drie-eenheidsondag: die dag waarop ons fokus op God as die Drie-enige God – Vader, Seun en Gees. Waar in die Bybel kry ons die woord of begrip Drie-eenheid? Nêrens! Die begrip Drie-eenheid (Engels: Holy Trinity) staan nie in die Bybel nie. Dis...