Eliëser

Eliëser

uit my boek Mans uit die Bybel Die man wat slim genoeg was om nie op sy eie ’n groot besluit te neem nie Sy verhaal “Hoe gaan Oom vir meneer Isak ’n vrou kry?” vra Heber vir die soveelste keer, die verontwaardiging bitter in sy keel. “Hier kom ons die hele lange ent...
Gebed oor misdaad en geweld

Gebed oor misdaad en geweld

Here, onse Here! In ’n wêreld wat U nie ken en eer nie, in ’n wêreld waarin dit vir ons lyk asof die duiwel baas is, in ’n wêreld waarin ons onseker en ook onveilig voel – in hierdie wêreld wil ons U dien. En daarom staan ons met stukkende harte voor U, met soveel...

Joh 4:1-30 Jesus kan ook jóú dors les

Lewende water Hierdie gedeelte gee ons ’n kykie in Jesus se lewe, weg van die gedrang van die skares wat Hom so dikwels toegepak het. Jesus is by Sigar, ’n Samaritaanse dorp. Dis die warmste deel van die dag. Hy is dors, en Hy rus by ’n put. Of dalk was dors nie...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.