Oor letsels en littekens

Oor letsels en littekens

’n Velletjie op die kussing van my regterduim pla my die laaste ruk. Ek het my met stoom ’n blaas gebrand, en nou dop die velletjie af. Dit maak ’n skurfheid op my duim waaraan ek nie gewoond is nie, en as ek my weer kom kry, vryf ek met my wysvinger daaroor. Die...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.