Ps.103:11-13   Die Here is vol liefde en ontferming

Ons is natuurlik nie almal op dieselfde plek in die lewe vanoggend nie. Dalk is jy ook vanoggend waar Dawid is; is jy net eenvoudig oorweldig deur die wonder van God se liefde en genade vir jou. En wil jy God saam met Dawid (vs 1,2) loof en prys oor sy goedheid en...

Heb 13:15-16 Lof aan die Here

Die hart van die evangelie is dat ons deur Jesus vrygekoop is van ons sondeskuld, sodat ons aan God kan behoort. Of, soos Heb 12:28 dit stel: om ons ’n onwankelbare koninkryk te gee. Hoe antwoord ons God op sy liefde vir ons? Met dankbaarheid, sê die Hebreërskrywer...
SKAAPWAGTERS HOOR ENGELE SING

SKAAPWAGTERS HOOR ENGELE SING

BETLEHEM. – Skaapwagters hier het die inwoners op hol met bewerings dat hulle gisternag ’n koor van engele gesien en gehoor het. Wat nog meer verbasend is, is dat die engele glo aangekondig het dat die Messias hier in Betlehem gebore is! Die skaapwagters het in die...
Lofgebed

Lofgebed

Ons prys u Naam, o Vader, omdat U van voor die grondlegging van die wêreld af vir ons gekies het om u kinders te wees. Ons prys u Naam, Vader, omdat U met ’n enkele woord die ganse wêreld in aansyn geroep het. Ons prys u Naam, Vader, omdat U nie die werke van u hande...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.