Luk 10:25-37 Die Barmhartige Samaritaan

KINDERS: DIE BYBEL IS ’N SKAT Wys prentjie van ’n skatkis en vra wat dit is. Wat is ’n skat? Wat sal jy maak as jy ’n groot skat in die hande kry? Het julle geweet dat julle almal ’n skat in julle huis het?Kom ons lees daarvan: Psalm 119:162:Oor u woord is ek so bly...

Heb 10:23-25 SAAM AGTER JESUS AAN

Die hart van die geloof klop in die gemeente. Hier, in die gemeente, waar die gemeente saamkom, hier ontvang ’n mens jou inspirasie en jou aanmoediging. Hier bring ’n mens jou lofoffers, die vrug van jou lippe aan God, en kry jy geleentheid tot liefdadigheid en...
Elia daag 450 Baälprofete uit

Elia daag 450 Baälprofete uit

SAMARIA. – Die omstrede profeet Elia die Tisbiet het dit weer gedoen! Hy het die ganse Baälprofetedom van die ryk – al vier honderd en vyftig van hulle – asook die vier honderd profete van Asjera wat onder koningin Isebel se beskerming is, tot ’n stryd op Karmelberg...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.