Hierdie Psalm sê vir ons ’n mens kry 2 soorte mense: party mense is soos ’n pragtige vrugteboom wat by ’n plek met baie water staan. Sy blare is lieflik groen, hy dra sy vrugte op die regte tyd. ’n Mooi, gesonde, sterk boom (vs 3). Ander mense, weer, is soos kaf wat...
Ons het in die vorige twee weke gesien dat ons nie kinders van God is omdat ons iets by God verdien nie; ons kan net sy kinders wees omdat Hy ons liefhet en ons daarom red deurdat Christus aan die kruis vir ons sondes betaal het. Wat God van ons vra is om Christus se...
Baie van ons het grootgeword met die idee dat jou saak met God reg is as jy die Here Jesus as jou persoonlike Verlosser aangeneem het. Dan is jou plek in die hemel as ’t ware bespreek. Niks wat ons doen, kan ons plek in die hemel verseker nie. Die rede is dat ons...