Dis Antjie Krog wat só raad gee oor Kersgeskenke. En as ek sien watter soort Kersgeskenke mense wél vir mekaar gee, moet ek toegee dat ’n boek sekerlik ’n beter opsie is. Want op party Kersinkopielyste is wasmasjiene, tuimeldroërs, mikrogolfoonde, omkapmasjiene, TV’s...
Ons weet almal dat daar engele is. Dis mos daardie vreemde hemelwesens met wit klere en vlerke en lang blonde hare, of hoe? Ons ken selfs twee van hulle se name: Migael, die aartsengel, en Gabriël, die boodskapper. Of is dit maar net ’n mooi storie wat ma’s...
Moenie met die stroom saamswem nie Een van die siektes van ons tyd is ruggraatloosheid; ’n houding van “almal maak so, daarom gaan ek ook”. Dit is natuurlik baie maklik om so te lewe, want jy hoef nie standpunt in te neem oor enige saak nie, en jy hoef nie op te staan...
Demas kry koue voete Eers was hy een van die ywerigste dissipels en medewerkers van die beroemde sendeling-evangelis Paulus van Tarsus in Silisië. Maar nou het DEMAS op kort kennisgewing sy leermeester die rug toegekeer en na Tessalonika vertrek. Die waardige ou...
Simson en skoonhede sinoniem Flambojant, aantreklik, charismaties, hartbreker. SIMSON BEN MANOAG, die spierpaleis uit Sora, het alles om ’n vrou lam in die knieë te maak, en hy doen dit ook met oorgawe. Dis veral die Filistynse meisies wat hy in die oog het. Na ’n...
Ai, dié Jakob ’n Jakkals verander van hare, maar nie van streke nie, lui die spreekwoord. Maar dié keer het slim sy baas gevang. JAKOB BEN ISAK was nog altyd ’n man wat ’n plan kon maak om sake só te plooi dat dinge in sy guns verloop. Hy is net ná sy...